Sarie

LOS ONS TJOKLITS

-

Toe ’n SPAR-winkel in 2020 op sosiale media aankondig Nestlé-sjokolade soos Peppermint Crisp en Quality Street gaan van die rakke af verdwyn, het Suid-Afrikaners hul misnoeë luid te kenne gegee. Beurtkrag, die pandemie, inperking, gepynigde ekonomie . . . en nou dít. Nestlé moes wal gooi: Daai sjokolade gaan nêrens heen nie. Die gewilde Chocolate Log se dae was egter ná vyftig jaar getel. Peppermint Crisptert is natuurlik ’n trots Suid-Afrikaanse nagereg. En Quality Street is in baie van ons huise ’n tradisie in die Kerstyd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa