Sarie

Het jy dít geweet?

-

Sjokolade van goeie gehalte (70% of meer kakao) bevat min kafeïen. Daar is sowat 27 mg kafeïen in 100 g, sowat ’n derde van ’n koppie koffie s’n.

Die plantstoww­e in kakao is ’n natuurlike antidepres­sant en laat jou goed voel.

En dit bevat minerale soos magnesium, kalsium, yster en koper. Dis belangrik vir beengesond­heid en om bloedarmoe­de te help voorkom. Bron: Mariza van Zyl

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa