Sarie

REECE CHLOÉ LEWIS

-

EZRA RADEMEYER IN ARENDSVLEI

Jy is ook ’n TikTok-ster met meer as 460 000 volgelinge. Hoe hou jy die balans tussen eg en net jouself wees en om jou privaathei­d te beskerm?

Deur te hou by my eie planne, beginsels en passies. En die wete dat nie elke comment met ’n antwoord ge-entertain hoef te word nie. Ek onthou altyd hoekom ek dansvideo’s maak, dis vir inspirasie en nie vir die likes nie.

Ek probeer hou by my lys van prioriteit­e en somtyds behels dit ’n breek van sosialemed­ia-video’s . . . ’n mens benodig ook ’n bietjie ek-tyd. Jou grootste wenk vir iemand wat die TikTok-wêreld wil betree?

Moenie so deur die sosiale media ingesluk word dat jy jou eie doelwitte, passies en nederighei­d verloor nie. Gebruik eerder jou sterk punte . . . jou enigste kompetisie is jyself. Wees net jouself. En die belangriks­te van als: Geniet wat jy doen.

FOTO INSTAGRAM/

REECE CHLOÉ LEWIS

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa