Sarie

MEGAN SAAYMAN

- FOTO

AYESHA NOOR IN ARENDSVLEI

Wie is Megan as sy nie op stel is nie? Bietjie van ’n huishen. Daar is maar altyd iets wat my besig hou by die huis. As dit nie die skoonmaker­y is nie, dan is dit om my ma na my ouma te help omsien. As ek lus is vir die buitelewe, sal ek see toe gaan en net die natuur aanskou of met my vriende opvang.

As deel van die musiekblys­pel Matilda (2018) het jy oor die wêreld heen gereis. Nog lande op jou emmerskopl­ys?

Ag, ek sal baie graag Griekeland toe wil gaan! En dan die Seychelle, ek is mal oor die tropical vibe.

INSTAGRAM/MEGAN SAAYMAN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa