Sarie

LUUKS IN LEER

-

Leer gee altyd ’n luukse gevoel aan ’n uitrusting. Hoewel ’n leerbaadji­e ’n klassieke moet-hê is, is rompe en broeke van leer of kunsleer ’n heerlike nuwe toevoeging. Maar vermy ’n kop-tottoon-leeruitrus­ting.

Swart-naaswit-entaankleu­rige geplooide kunsleerro­mp (R2 149), Stephen van Eeden x MMXMS. Geknoopte bloes met polkakolle (R449), Woolworths.

GROOTTES Romp: 32 – 38 Bloes: 6 – 20

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa