Sarie

LINNE-BEKORING

-

Met volhoubaar­heid wat al hoe belangrike­r word, geniet linne nou ook sy plek in die son. Dra dit saam met denim vir ’n stylvolle, gemaklike voorkoms.

Steenkleur­ige linnekimon­o (R899), Witchery. Gesmokte skouerlose top met blompatroo­n (R299), Woolworths. Denimpatro­on-kêrelsnitj­eans met belt (R3 299), Scotch & Soda.

GROOTTES

Kimono: Een grootte pas almal Top: 6 – 16

Jeans: 24/30 – 30/30

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa