Sarie

’n Lang kuif

-

Tyd vir ’n kuif? Sogenaamde “curtain bangs”, wat met ’n middelpaad­jie gedra word, versag enige haarstyl en is boonop maklik om te stileer en onderhou.

LINKS Vir die onlangse CFDA-modetoeken­nings in New York het die sangeres Ciara haar lang kuif saam met ’n romantiese opstyl gestileer vir die rooi tapyt.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa