Sarie

SLIM SONSKERMS

-

1. iS Clinical PerfecTint Powder SPF 40 (R1 584) is ’n sonskerm in poeiervorm, wat dit perfek maak vir deur die dag opknap. By uitsoek- estetiese salonne en -spa’s 2. Die formule van SVR Clairial Day Anti-Brown Spot Unifying Corrector SPF 30 (R690) is ontwikkel om aan te pas by jou velkleur sodra jy dit aanwend. By uitsoeksal­onne en Takealot 3. ’n Alles-in-eensonsker­m wat jou beskerm teen UV- en infraroois­trale, blou lig en besoedelin­g. Dis boonop waterbesta­nd – Kalahari Solar Defence Fluid SPF 50 (R414). By uitsoeksal­onne en -spa’s

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa