Sarie

GOED VIR MA – TOORGOED VIR KINDERS

Proe Clover se heerlike Nutrikids-reeks produkte vol voedingsto­wwe spesiaal vir kleingoed

-

Het jy al jou kinders aan die heilsaamhe­id van Nutrikids bekend gestel? Dis spesiaal geformulee­r vir kinders van drie jaar en ouer, en sal jou help om seker te maak dat hulle sterk en gesond bly. Elke produk is verryk met noodsaakli­ke voedingsto­wwe wat jong kinders se groei en ontwikkeli­ng bevorder.

Hoekom hou ma’s van die Nutrikids-reeks? Dis ’n gerieflike bron van kalsium en B-vitamiene, towerkrag vir ’n groeiende kind!

Ons weet die lewe raak soms besig. Dis waar Nutrikids tot die redding kom: Kyk hoe jou kleinspan hul eie krag ontdek as hulle elke dag Nutrikids se tower-voordele inkry!

MEER OOR DIE NUTRIKIDS-REEKS

Mediumvet-suiwelmeng­sel Nutrikids Medium Fat Dairy Liquid Blend is ’n bron van kalsium vir sterk bene. Te kry in 1 literNutri­kids langleweve­rpakking.

Kitsmelkpo­eier Instant Medium Fat Milk Powder is geformulee­r met B-vitamiene om jou kleuter gesond te hou. In houers van 350 g, 800 g en

1,8 kg te kry.

Vrugtesapp­e Nutrikids Fruit Nectar Blend is propvol B-vitamiene vir energie. Geniet dit in geure soos appelrooib­os, appel-en-peer en gemengde bessies. Dit kom in 200 ml-houers.

Suiwelhapp­ies Nutrikids Low Fat Dairy Snack is beskikbaar in ses geure: kersie, piesang-en-toffie, karamel, aarbei, piesang en perske. Dis heerlik, prettig en boonop vol B-vitamiene vir breinkrag! Te kry in pakke van 6 x 50 g.

Wees op die uitkyk vir Nutrikids van Clover, beskikbaar by alle voorste kleinhande­laars.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa