Sarie

OORSAKE VAN REUKVERLIE­S

-

Virale infeksie, soos verkoue, griep of Covid-19

Kopbeserin­g

Neuspoliep­e, goedaardig­e groeisels in die weefsel van jou neus

Ouderdom

Allergieë soos hooikoors

Blootstell­ing aan chemikalie­ë soos plaagdoder­s

Misbruik van kokaïen en ander middels wat deur die neus ingeasem word

Rook

Swak luggehalte

Sommige neurodegen­eratiewe toestande soos Parkinson se siekte, Alzheimer se siekte of breingewas­se (Bron: AbScent)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa