Sarie

Koswenke VIR PAROSMIE

-

Eet kos koud of by

kamertempe­ratuur. Vermy gebraaide kos, geroosterd­e vleis, uie, knoffel, eiers, koffie en sjokolade, almal kosse wat dikwels sondaars is. Eet kosse wat nie skerp op die tong is nie, soos rys, noedels, nie-geroosterd­e brood, gestoomde groente en ongegeurde jogurt.

As jy nie kos binne kan hou nie, oorweeg ongegeurde

proteïensk­ommels.

(Bron: AbScent)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa