Sarie

MAAK SOOS ’N REIER

-

Hoe lank kan jy op een been staan? Dis ’n teken van goeie gesondheid. Soos wat jy beter raak daarmee, kan dit jou fiksheid verbeter en jare by jou lewe voeg, wys navorsing. Die onvermoë by gesonde mense om 20 sekondes lank só te staan word gekoppel aan ’n groter risiko vir skade aan klein breinbloed­vate en ’n verminderd­e vermoë om moeilike idees te verstaan. Bron: theconvers­ation.com

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa