Sarie

G’N STIL BLOU

-

Maak jou reg vir ’n nuwe kleur. Very Peri is Pantone se skakering vir 2022. Moenie ’n stil blou verwag nie, eerder ’n lewendige blou met rooi ondertone wat passie en energie bring. Ons toekoms is steeds onseker, ja, maar stilstaan kan ons nie meer nie. Dís Very Peri se boodskap. Geen wonder Minnie se broekpak is bloupers nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa