Sarie

KYK SO VIR MINNIE!

-

Spesiaal vir Internasio­nale Vrouedag op 8 Maart verruil dié Disney-karakter haar rooi kolletjies­rok vir ’n in-die-mode broekpak met ’n bypassende strik en swart skoene. Alles ontwerp deur die wêreldbeke­nde Stella McCartney wat glo nog altyd Minnie se stylvolhei­d bewonder het. Met haar nuwe tuxedo (McCartney se bekende blou tuxedo was die inspirasie) maak ’n moderne Minnie haar merk in 2022.S y laat haar nie voorsê nie, haar voorkoms is haar eie keuse. * Lees Michélle se redakteurs­brief op bl. 8. FOTO’S DISNEY, TNS

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa