Sarie

NO WORRIES!

-

Die Lake Superior State University in Michigan reik jaarliks ’n lys van die top10“verbode” Engelse frases uit. Dit word saamgestel uit duisende inskrywing­s – daardie woorde wat so oormatig gebruik word en geyk is dat dit later betekenisl­oos raak. Verlede jaar se top-10 het ’n paar wat in Afrikaans ook al ’n cliché is: Wait, what?; No worries; At the end of the day; That being said; Circle back; New normal; Deep dive; You’re on mute; Supply chain; Asking for a friend. Bron: CNN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa