Sarie

TANNIE MARIA WORD ’N TV-STER

-

Sy’s die troostante van die Karoo met ’n slag vir kosmaak en moordraais­els ontrafel. En nou gaan Tannie Maria, die hoofkarakt­er in skrywer Sally Andrew se gewilde speurreeks, kassie toe. Die TV-reeks Recipes for Love and Murder is gebaseer op dié gelyknamig­e eerste boek wat al in 14 tale gepublisee­r is. Dis onder meer op Prins Albert en in Skotland verfilm, met Maria Doyle

Kennedy van Outlander-faam in die hoofrol. Dis vanaf 20 Maart op M-Net (DStv-kanaal 101) en daarna in Amerika en Brittanje te sien.

* The Milk Tart Murders (Penguin Random House, R290), die vierde boek in die reeks, is nou te koop by uitsoekboe­kwinkels.

HEEL REGS Maria Doyle Kennedy

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa