Sarie

ROOI KAMELIA

NUWE VELSORG-STER

-

Die kamelia, Coco Chanel se gunsteling­blom, is dikwels in haar ontwerpe uitgebeeld. Nou is ’n spesiale rooi kamelia die kernbestan­ddeel in Chanel se nuwe reeks, No. 1 de Chanel (vanaf R925). In elke produk is die kamelia se vermoë om te vernuwe ingespan om die eerste tekens van verouderin­g te takel.

OM TE WEET

1. 97% van die bestanddel­e is van natuurlike oorsprong en hernubaar met minimale omgewingsi­mpak. 2. Die verpakking is ligter en soveel as moontlik herwinbare glas word gebruik. 3. Elke deel van die kamelia word gebruik – selfs die saaddoppe as versterkin­g in die roompotjie se deksel. – Monica van der Walt

> Ses velsorgpro­dukte, ’n onderlaag, lip-en-wang-tint en ligte parfuumspr­oei is beskikbaar by Woolworths, ARC en Chanel-boetieks

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa