Sarie

Jy droom jy val

-

Jy voel jy het tekortkomi­nge of dat dinge buite jou beheer is. Een of ander aspek van jou lewe verg aandag. Jy vrees dalk dat jy in jou liefdeslew­e of werk kan misluk, of dat vriende of kollegas jou in die steek sal laat. Gee aandag aan jou stressors, heroorweeg jou keuses of slaan ’n nuwe rigting in. Val kan ook beteken dat jy jou lewe meer behoort te geniet; jouself ’n bietjie moet “laat gaan”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa