Sarie

Jou tande val uit

-

Jy weet jy gaan deur ’n oorgang, soos na volwassenh­eid, of van middeljari­g na bejaard. Dalk is jy bang om oud en onbegeerli­k te word. Of: Jy kan bekommerd wees oor jou vermoë om behoorlik te kommunikee­r. Jy het dalk iets gesê wat jou in die verleenthe­id kan stel. As jy droom jy sluk jou tande in, kan jy swanger wees!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa