Sarie

Jy is naak in die openbaar

-

Jy is skaam oor iets wat ander nie van jou weet nie. Jy is bang om jou tekortkomi­nge of onvolmaakt­hede te openbaar. Jy voel miskien weerloos, asof almal se oë op jou is en hulle jou wil oordeel. Jy skep die perfekte fasade, tog wil jy eintlik gesien word vir wie jy werklik is, en dalk ook ’n nuwe begin maak.

Aan die ander kant beteken naaktheid in die openbaar jy is eerlik en voel vry om jouself uit te druk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa