Sarie

BEHEER JOU DROME

-

As jy graag selfreflek­teer, kan jy helder, duidelike drome hê.

Peet Vermaak sê hierdie “lucid drome” is ’n soort meditatiew­e slaap. Jy weet jy droom en soos ’n rolprentre­gisseur kan jy die uiteinde beheer.

Val iemand jou in jou droom aan, vra hom hoekom hy verskyn. Jou nagmerrie kan eindig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa