Sarie

HERHALENDE DROME

-

Tussen 60% en 75% van volwassene­s kry herhalende drome, vroue meer as mans. Vra jouself waaroor jy gestres is. As jy byvoorbeel­d herhaaldel­ik droom jou kleuter verdrink, vrees jy dit.

DÓÉN IETS: Laat jou kind swemlesse neem en omhein die swembad. Jou herhalende nagmerrie kan verdwyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa