Sarie

Jou maat is ontrou

-

Jy het dalk werklik so ’n vrees, maar dit beteken nie dit sal waar word nie. Dis ’n “wat as”-droom waarin jy die beperkings van die werklikhei­d toets.

Jy kry dalk nie uit jou verhouding wat jy wil hê nie. Jy kan ook ’n kwessie met vertroue, lojaliteit, jaloesie of kommunikas­ie hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa