Sarie

BEÏNVLOED SÓ JOU DROME:

-

Sê vir jouself jy wil vannag

besef jy droom en jy wil oor ’n spesifieke persoon of aktiwiteit droom.

Maak jou oë toe en verbeel ’n alternatie­we scenario vir ’n herhalende, ontstellen­de droom. Repeteer dit gereeld. Toets bedags of jy werklik wakker is. Soos of dit wat jy lees normaal lyk en nie soos hiërogliew­e nie. Later kan jy dit in jou slaap ook doen.

Slaap genoeg sodat jy voldoende REM-slaap kan kry en helder drome kan hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa