Sarie

IS JOU NUWE LIEFDE GEREED VIR ’N VERHOUDING?

-

As jy ’n verhouding met ’n wewenaar/ weduwee wil begin, kan dit moeilik wees om te weet of hy/sy gereed is vir iets nuuts. Paula sê dié gevaarligt­e kan beteken jou nuwe liefde is nog nie gereed om aan te beweeg ná die dood van sy/haar maat nie:

Jy voel nie soos ’n prioriteit nie.

Jou emosionele behoeftes word nie in ag geneem nie.

Daar is min betekenisv­olle kommunikas­ie tussen julle, of ’n oppervlakk­ige konneksie. Hy praat oormatig baie oor sy oorlede maat. Hy deel nie sy emosies met jou nie.

Hy het ongesonde maniere waarop hy sy hartseer hanteer, soos die drink van alkohol, of hy is emosioneel afgestomp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa