Sarie

< KLOKPYPE

-

Dis belangrik dat jeans goed pas, neem dus jou tyd om die regte een te vind. Boonop sal ’n goeie denimbroek jou ’n paar jaar se dra bied. Vanjaar se moet-hê-styl is uitklokpyp­e.

Uitklokjea­ns (R499), News by Foschini. Lang bloes met kruissteek­versierde moue (R1 199), Iris Apfel x H&M. Olyfgroen kamoefleer­baadjie (R1 799), Nicci Boutique. Roomkleuri­ge leerhaksko­ene (R1 699), TreadĂMill­er. Taankleuri­ge leerpet (R690), Masch. GROOTTES Jeans: 6 – 18 Bloes: XS – XXL Baadjie: 34 – 36 * Lees meer oor Iris Apfel op bl. 63.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa