Sarie

< TEKKIEGERI­EF

-

Wie van ons hou nie van gemak nie en wat beter as tekkies vir jou voete? Duursame leertekkie­s bly ’n goeie belegging om die wêreld mee plat te loop.

Wit leertekkie­s (R1 099), TreadĂMill­er. Naaswiten-swart oorgroot ginghampat­roon-top van katoenlinn­e (R699), Poetry. Naaswit-en-beige oorgroot ginghampat­roon-midiromp van katoenlinn­e (R699), Poetry. Roomkleuri­ge los gebreide kappie (R249), H&M. Goue oorkrabber (R200), Lovisa. Goue armband (R200), Lovisa. GROOTTES Top: 6 – 20 Romp: 6 – 18

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa