Sarie

SERP-FLAIR

-

Met ’n serp gee jy dadelik ’n tikkie flair aan ’n uitrusting. Of jy dit om jou kop of jou middel bind, om jou nek dra, of selfs aan jou handsak vasknoop, jy kan speel-speel iets gewoons in iets uitsonderl­iks verander. Syserp in sonsonderg­ang-skakerings (R1 600), Mantua. Naaswit anglaise-rok (R999), Old Khaki. Belt van katoen en veganleer (R299), TreadĂMill­er. GROOTTES Rok: 6 – 18

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa