Sarie

> UITGEPOF

-

’n Pofjas is lankal nie meer net vir kampnaweke nie, dis ’n moethê in die winter. Dra dit as ’n manteljas oor jou skouers of bind ’n belt om jou middel om die jas vorm te gee.

Olyfgroen deurgestik­te pofjas (R799), H&M. Beige eenstuk (R1 499), Country Road. Silwerkleu­rige kniestewel­s (R2 799),

Witchery. Roomkleuri­ge kunspels-handsak (R329), H&M. Goudkleuri­ge skakelhals­snoer (R400), Lovisa. Kunspêrelo­orbelle (R220), Lovisa. GROOTTES Jas: XS – XL Eenstuk: 4 – 16

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa