Sarie

> DANSKONING­IN

-

Funksional­iteit en mode ontmoet met die snoesige oefentop. Dra dit saam met ander teksture en metale vir ’n glansryke dog gemaklike voorkoms.

Roeskleuri­ge sweetpakto­p van katoen (R599), Old Khaki. Beige kabeltrui oor skouers (R329), H&M. Bypassende beige gebreide broek (R529), H&M. Knippies in hare (R220), Lovisa. Goue oorbelle (vanaf R170), Lovisa. GROOTTES Top: XS – XL Trui: XS – XL Broek: XS – XL

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa