Sarie

> TRUIKOORS

-

Die nederige kabeltrui verdien ’n plek in elke kas. Nie net is dit snoesig vir daardie koue dae nie, maar dit is ’n klassieke tekstuur wat jy jare kan dra.

Oopknooptr­ui (R629), H&M. Lospassend­e jeans (R1 199), MONDAY by Nicci Boutique. Wit leerbelt (R299), TreadĂMill­er.

Swart leerbelt (R299), TreadĂMill­er. Swart blokhaksko­ene van kunsleer (R1 399), Aldo. Ruitpatroo­n-serp (R179), H&M. Goudkleuri­ge kettinghal­ssnoer met kunspêrels (R125), Foschini. Goudkleuri­ge kettinghal­ssnoer (R125 vir twee), Foschini. GROOTTES Trui: XS – XL Jeans: XS – XL

MODEL Marizanne V van FanJam Management GRIMERING EN HARE Mary Gouveia van Lustre ASSISTENT Tamika Devon FOTOGRAAF SE ASSISTENT Liam Danvers

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa