Sarie

Voorkoming

-

Die goue reël om hiperpigme­ntasie te behandel is om te voorkom dat dit in die eerste plek vorm, sê dr. Lapiner. Dit doen jy deur sonblootst­elling te vermy en elke dag sonskerm te dra – ja, winter én somer, en selfs al verlaat jy nie die huis nie. Maak seker jy wend genoeg sonskerm aan – ’n halwe tot een teelepel vir jou gesig en nek – en knap dit elke twee tot vier uur op, sê sy.

 ?? ?? TOP-SONSKERMS! 1. root4 3D Defense SPF 50 Mineral Sunscreen (R875). By root4.skin 2. Heliocare 360° Pigment Solution Fluid SPF 50Ă (R552). By uitsoekest­etiese salonne of dermastore.co.za 3. Eau Thermale Avène Intense Protect SPF 50Ă (R329)
TOP-SONSKERMS! 1. root4 3D Defense SPF 50 Mineral Sunscreen (R875). By root4.skin 2. Heliocare 360° Pigment Solution Fluid SPF 50Ă (R552). By uitsoekest­etiese salonne of dermastore.co.za 3. Eau Thermale Avène Intense Protect SPF 50Ă (R329)
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa