Sarie

VEGTERS TEEN HIPERPIGME­NTASIE

-

GLIKOLSUUR

Breek die “gom” wat dooie, verkleurde velselle op die oppervlak aanmekaar hou sodat vlekke oor tyd ligter raak.

ASELAÏENSU­UR

Voorkom pigmentasi­e deur die ensiem wat melanien vervaardig, tirosinase, te blokkeer.

ARBUTIEN

’n Natuurlike bestanddee­l wat ’n kragtige melanien-onderdrukk­er is.

RETINOL

Bespoedig selvernuwi­ng en het ’n invloed op die gene wat tirosinase aktiveer.

VITAMIEN C

Verlig sonvlekke en laat jou gelaat helderder voorkom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa