Sarie

1 BOTTEL, 3 PARFUUMS, 7 GEURE

-

Een van die uniekste parfuums wat ons al gesien het. Dié bottel bevat drie komparteme­nte, elk met ’n ander parfuum: ’n Oosterse gourmand-geur, ’n blommegeur, en ’n vars, vrugtige geur. Na gelang van jou bui kan jy ’n enkele geur aanspuit, of die drie geure meng en pas om tot sewe verskillen­de geurkombin­asies te skep. Judith Leiber More is More! For Her (R2 499 vir 75 ml) is perfek vir ’n naweek weg of vir diegene wat sukkel om te kies. By Foschini

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa