Sarie

SUANNÉ HOU VAN

-

My grootste bederf is om direk nadat ek gestort het ’n serum aan te wend. Met ’n ligte sitrusgeur voel die trots SA Gève Quench Dewkissed Gel Serum (R625) ekstra vars op my vel. Sterbestan­ddele soos hialuroons­uur en allantoïen wat superbevog­tigend is, “les” my vel se dors. Die heerlike jelformule trek vinnig in en die voortduren­de hormoonver­wante knoppies rondom my ken is opmerklik beter.

Ek wend ook graag die serum aan voordat ek grimeer om ’n plomp, douerige voorkoms te skep. By geveskinca­re.com en skinmiles.com

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa