Sarie

SARIE VOORBLADGE­SIG

SKRYF IN VIR

-

Jy moet minstens 18 wees en matriek voltooi het (nie in 2022 in matriek wees nie) ’n SA of Namibiese burger wees en in een van dié lande woon Skryf met drie verskillen­de foto’s in op voorbladge­sig.sarie.com (sien langsaan) Foto’s met digitale filters sal nie oorweeg word nie Inskrywing­s sluit op 13 Mei om 23:59 30 semifinali­ste word gekies: die beoordelaa­rs kies 26, PLUS julle, die lesers, kies vier op voorbladge­sig.sarie.com Elke semifinali­s sal gevra word om ’n video van 30 sek. te maak en hulself bekend te stel (’n voorbeeld sal verskaf word) Hul inskrywing­sfoto’s verskyn in die Jul/Auguitgawe Die Top-5, gekies deur die beoordelaa­rs, se inskrywing­sfoto’s verskyn in die Sept/Okt-uitgawe van SARIE Die Top-5 moet einde September beskikbaar wees vir ’n fotosessie in Kaapstad Die Top-5 moet teen Covid-19 ingeënt wees of bereid wees om vir toetse te gaan om ’n negatiewe status te bewys Die wenner word tydens ’n ete op 3 November aangekondi­g Die wenner, gekies deur die beoordelaa­rs, verskyn op die voorblad van die Nov/Des-uitgawe van SARIE, die groot prys!

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa