Sarie

SARIE NUWE GESIG

SKRYF IN VIR

-

Jy moet tussen 16 en 18 wees en nog nie matriek voltooi het nie (gr. 10 tot 12) Jy moet jouself inskryf, nie deur familie of vriende nie ’n SA of Namibiese burger wees en in een van dié lande woon Inskrywing­s sluit op 13 Mei om 23:59 Skryf met drie verskillen­de foto’s in op voorbladge­sig.sarie.com (sien langsaan) Foto’s met digitale filters sal nie oorweeg word nie Ons wil sien hoe jy op sosiale media woeker met #SARIEnuweg­esig. Die beoordelaa­rs sal dit in aanmerking neem wanneer die Top-30 gekies word Die Top-30 sal 9 Augustus op SARIE.com aangekondi­g word. Elke dag sal een wegval totdat net die Top-5 oor is (2 September 2022) Die Top-5 en wenner word op SARIE.com bekend gemaak Die wenner moet einde September beskikbaar wees vir ’n fotosessie in Kaapstad Die wenner moet teen Covid-19 ingeënt wees of bereid wees om vir toetse te gaan om ’n negatiewe status te bewys Die NUWE GESIG verskyn op die handsakgro­otte Nov/Des-uitgawe van SARIE * LW: Administra­siegeld van R100 per inskrywing is betaalbaar vir SARIE Voorbladge­sig asook Nuwe Gesig

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa