Sarie

WAAR KOOP EK GOEIE HEUNING?

-

HIIVE

Die grootste keuse van SuidAfrika­anse geure. Dis 100% rou en van volhoubare bronne afkomstig. Besoek hiive.co.za

NATIVE NOSI

Mokgadi Mabela is seker een van die mooiste byeboere in Gauteng. Haar Native Nosi verkoop ’n hele rits heuningpro­dukte asook plaaslike Afrika-bestanddel­e en -produkte. Besoek nativenosi.co.za

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa