Sarie

TROPIKA-KAMMASKEME­RKELKIE

-

Bestanddel­e

• 1 Tropika Pineapple

• halwe blik klappermel­k

• 1 rooi brandrissi­e (saadjies verwyder en gehalveer)

• 5 cm-stuk gemmer, gerasper

• ment na smaak

• 1 Tropika Piña Colada

• 1 Tropika Cool Red

• kersies en eetbare blomme vir garnering Maak so:

1. Vul ’n ysbak met Tropika Pineapple en laat vries tot hard.

2. Plaas die klappermel­k, brandrissi­e, gemmer en ment in ’n kastrol. Verhit stadig vir 10-15 minute sonder dat die klappermel­k kookpunt bereik. Verwyder van hitte en laat effens afkoel. Plaas oornag in die yskas.

3. Gooi die koue gegeurde klappermel­k, Tropika Pineappley­sblokkies en ’n skeut Tropika Piña Colada in ’n voedselver­werker. Verwerk tot goed gemeng.

4. Giet in glase en rond af met ’n skeut Tropika Cool Red. Garneer met kersies en eetbare blomme.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa