Sarie

PROE DIE SOMER

Verfrissen­de, opbeurende en heerlike Tropika sal jou op ’n eilandwegb­reek neem

-

Niks is heerliker as Tropika nie. Met eksotiese stranduits­tappies, palmbome, helder sonsonderg­ange en ’n eindelose somer as inspirasie kan jy enige tyd ’n avontuur geniet.

Kies uit heerlike geure soos Piña Colada, Orange, Pineapple, Mango Peach, Peach, Tropical en Cool Red.

Beleef die heerlike smaak en bring jou droomvakan­sie na jou toe.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa