Sarie

LEKKER TAMELETJIE

-

Lief vir toffies? Probeer Darling Sweet se handgemaak­te heuningen-souttoffie­s met die geur van botterkara­mel, fleur de sel (letterlik “blom van sout”, ’n delikate soort seesout) en veldblomhe­uning uit die Darling-streek. Vanaf R79 vir ’n 150 g-boks by uitsoek-deli’s

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa