Sarie

LUUKSE BRANDEWYN

-

Donker winterheun­ing uit die woude van Zambië geur die luukse potketelbr­andewyn Musgrave Copper

Black Honey. Die brandewyn het ’n diep karamelkle­ur met ’n komplekse geurprofie­l. Geniet oor ys of in ’n skemerkelk­ie. Vanaf R450 vir ’n 750 ml-bottel by uitsoek-drankwinke­ls

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa