Sarie

Ek go, go, go .Ekis’n perfeksion­is, maar aanpasbaar

-

1. Stellenbos­ch is huis en haard vir Elsabé en Nala, haar tienjarige staffie. 2. Elsabé saam met Greg Kriek en Christia Visser, haar medespeler­s in The Recce, in 2019 by die Idyllwild-rolprentfe­es in Los Angeles, waar die fliek as die beste buitelands­e film in die drama-kategorie bekroon is. 3. In die Augustus 2020-uitgawe van SARIE, soos afgeneem deur fotograaf Robert Hamblin. 4. Saam met SARIE-redakteur, Michélle van Breda, by ’n SARIE Voorbladge­sig-geleenthei­d. Hulle ken mekaar al sedert hul koshuisdae in Heemstede, Stellenbos­ch. 5. By 2019 se Woordfees het Elsabé saam met Marisa Drummond opgetree in Die negende stap, ’n drama geskryf en geregissee­r deur die Hertzogpry­swenner Deon Opperman. 6. Saam met haar medespeler­s in Alles Malan, waarin sy die rol van die matriarg Brenda vertolk. 7. As die matriarg Sandra in Lizé Vosloo se flieks Home Affairs: A Christmas Tale (2020) en A Love Story (2021), wat in Kommetjie geskiet is. 8. In 2021 trek sy vir die SABC2-reeks Die Sentrum die stoute skoene aan van die ontkleedan­seres Trudie. “Ek moes my hoogskop ken!”

 ?? FOTO’S INSTAGRAM ??
FOTO’S INSTAGRAM
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa