Sarie

Kruiehulp vir vroueprobl­eme

-

Die Salome-reeks, saamgestel uit medisinale kruie en ander natuurlike stowwe, help vroue met oplossings vir die bestuur van algemene simptome wat verband hou met polisistie­se ovariële sindroom. Dit bied ook natuurlike opsies vir probleme soos menstruele pyn, erge menstruele bloeding, PMS en menopousal­e simptome. Te kry by 3Sixtybiom­edicine.co.za, Takealot of uitsoek-apteke

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa