Sarie

Ontdek die skoonheid van Afrika

-

Kry jou jeugdige glans terug met die Iwori Beauty of Africa Baobab-velsorgree­ks. Met organiese baobabolie wat ryk is aan vitamien C en natuurlike teenveroud­eringstoww­e, voed dit jou vel en herstel ’n jeugdige voorkoms. Kliniese toetse wys dat dit fyn plooitjies verminder. Dis geskik vir gebruik deur vegetariër­s en word in Suid-Afrika gemaak. Beskikbaar by iworibeaut­y.com en Clicks

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa