Sarie

Dis nou salig!

-

’n Hemelse bederf sonder die skuldgevoe­lens? Ja, asseblief!

Die nuwe Clover Bliss Red Velvet Double Cream Yoghurt is die luuksheid en dekadensie van rooifluwee­lkoek en die dubbele verleideli­kheid van Clover Bliss Yoghurt in een. Dis nie net dik en romerig nie, maar ook voedsaam. Dit kom in drie verpakking­s –

175 g, 500 g en 1 kg. Beskikbaar by alle groot kleinhande­laars

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa