Sarie

Sysagte serum

-

Varser, gladder, jonger – dís waarna jy kan uitsien met die African Extractsse­rum wat dubbelskof werk vir jou vel en sakkies onder jou oë. Met plantselte­gnologie, ’n spesiale suur en verheldere­nde vitamien C, is dit klinies bewys dat die formule die voorkoms van plooie binne net 28 dae kan versag. Boonop verminder dit pofferighe­id en donker kringe. Beskikbaar teen R280 by Dis-Chem, Clicks en Takealot

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa