Sarie

AMC maak kook maklik

-

Die Gourmet Roaster van AMC is ’n kasserol van 30 cm wat ideaal is om groot familie-etes in te berei. Met die vlekvryest­aal-handvatsel­s kan jy maklik op die stoof begin en die bak dan in die oond druk om klaar te maak. Net wat jy nodig het vir ’n bredie met goudbruin souskluitj­ies! Die bak het ’n lekker wye basis met ’n kapasiteit van 7 liter.

Dis beskikbaar by amcsa.co.za of AMCkonsult­ante

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa