Sarie

MIDDERNAGF­EES EN DIE SON

-

Sonaanbidd­er, jou middernagt­elike stroop van die yskas is vir meer dinge skadelik as jou bikinilyf. Eet jy laat saans, ontwrig dit dalk die vel se biologiese horlosie – ook die krag van ’n ensiem wat die vel teen die son se skadelike ultraviole­tstrale beskerm, is in ’n studie met muise bevind. Bron: sciencedai­ly.com

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa