Sarie

NATUUR IN ONS HUISE

-

Ure voor die rekenaar en ingeperk in ons huise, het ons natuur-arm (naturedepr­ived) gelaat en bygedra tot angstighei­d en gevoelens van verwyderin­g, volgens onlangse navorsing. Nou ontplof groen in ons huise en leef ons weer nader aan die natuur. Sien hóé in die nuutste uitgawe van SARIE WOON, nou op die rak.

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa